En Moses het op dié dag gesweer en gesê: Waarlik, die land waarop jou voete getrap het, sal jou erfdeel en jou kinders s'n wees tot in ewigheid, want jy het die HERE my God voluit gevolg.
Lees Josua 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: Josua 14:9
5 dae
Soms kan mens verslaan voel omdat die lewe jou om elke hoek en draai verras — goed of sleg. Meestal is die verrassing 'n uitdaging en dan moet jy deurdruk. Maar jou wil en fokus ontbreek. Dis dan waar die tekkie die teer slaan.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's