Jona 4:10-11

Jona 4:10-11 CAB23

Toe sê die HERE: U het U ontferm oor die kalbas, waarvoor U nie gearbei en nie laat groei het nie; wat in 'n nag opgekom en in 'n nag omgekom het; En moet ek Nineve, die groot stad, nie spaar nie, waarin meer as sestigduisend mense is wat nie tussen hulle regter- en hulle linkerhand kan onderskei nie; en ook baie beeste?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jona 4:10-11