Job 34:10-11

Job 34:10-11 CAB23

Luister daarom na my, manne van verstand! Dit is ver van God dat Hy goddeloosheid sou doen; en van die Almagtige, dat hy ongeregtigheid sou doen. Want die werk van 'n mens sal hy aan hom vergeld en elkeen laat vind volgens sy weë.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid