Job 12:7-10

Job 12:7-10 CAB23

Maar vra nou vir die diere, en hulle sal jou leer; en die voëls van die hemel, en hulle sal jou vertel: Of spreek met die aarde, en dit sal jou leer, en die visse van die see sal jou vertel. Wie weet nie in al hierdie dinge dat die hand van die HERE dit bewerk het nie? In wie se hand die siel is van al die lewende wesens en die asem van die hele mensdom.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid