Een van sy dissipels, Andreas, Simon Petrus se broer, sê vir hom: Hier is 'n seuntjie wat vyf garsbrode en twee vissies het; maar wat is hulle onder so baie? En Jesus sê: Laat die manne gaan sit. Nou was daar baie gras in die plek. En die manne het gaan sit, omtrent vyfduisend in getal. En Jesus het die brode geneem; en nadat Hy gedank het, het Hy aan die dissipels uitgedeel en die dissipels aan die wat neergesit het; en so ook van die visse soveel as wat hulle wou.
Lees Johannes 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: Johannes 6:8-11
5 Days
Do you feel unqualified for what God is asking you to do? Is it something beyond your talents, abilities, or skill set? In this 5-day reading plan, Pete Briscoe shares how our earthly limitations never hinder what God wants to accomplish through us. We can be confident that if God has called us—He’ll equip us.
7 Days
Too many of us walk through life feeling as if we don't measure up. We always seem to thirst for more. We think if we could only work harder or be better, we could be enough. But the truth is, we will never be enough. And thankfully, we don't have to be. In Proven, Jennie Allen walks through the Book of John to demonstrate how only Jesus is enough.
7 dae
Jesus Christus se wondertekens op aarde wys ons hoe God se krag kan transformeer en vermenigvuldig. Hy vul ons met sy liefde. Hy red ons omdat ons in Hom glo. Hy bring genesing. Hy voorsien in al ons behoeftes. By Hom het ons die ewige lewe. Ek en jy is tot alles in staat deur Jesus Christus wat ons die krag gee.
9 dae
Afwagtend - 'n Lewe Gevul Met Wonderwerke. In ons lewens is daar volop geleenthede vir wonderwerke om te gebeur. Die uitdaging is gewoonlik om onsself in pas te kry met God se plan vir ons lewens sodat ons hierdie wonderwerke kan beleef.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's