Johannes 4:22-23

Johannes 4:22-23 CAB23

Julle aanbid, julle weet nie wat nie; ons weet wat ons aanbid, want die saligheid is uit die Jode. Maar die uur kom, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek sulkes om Hom te aanbid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 4:22-23