My skape hoor my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My. En Ek gee aan hulle die ewige lewe; en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie. My Vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie.
Lees Johannes 10
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Johannes 10:27-29
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's