Johannes 10:14-15

Johannes 10:14-15 CAB23

Ek is die goeie herder, en ek ken my skape, en ek word deur myne geken. Soos die Vader My ken, so ken Ek die Vader, en Ek lê my lewe af vir die skape.