Jeremia 25:9

Jeremia 25:9 CAB23

Kyk, Ek stuur en neem al die geslagte van die noorde, spreek die HERE, en Nebukadrésar, die koning van Babel, my dienaar, en Ek sal hulle bring teen hierdie land en teen die inwoners daarvan en teen al hierdie nasies rondom, en Hy sal hulle met die banvloek tref en hulle 'n verbasing en 'n gespot en 'n ewige verwoesting maak.