Rigters 6:13

Rigters 6:13 CAB23

Toe sê Gideon vir hom: Ag, my Meester, as die HERE met ons is, waarom het dit alles dan oor ons gekom? en waar is al sy wondertekens waarvan ons vaders ons vertel het deur te sê: Het die HERE ons nie uit Egipte laat optrek nie? maar nou het die HERE ons verlaat en ons oorgegee in die hand van die Midianiete.