Rigters 4:9

Rigters 4:9 CAB23

En sy sê: Ek sal sekerlik saam met jou gaan; want die HERE sal Sisera in die hand van 'n vrou verkoop. En Debora het klaargemaak en saam met Barak na Kedes gegaan.