Rigters 2:18

Rigters 2:18 CAB23

En toe die HERE vir hulle regters verwek het, was die HERE met die regter en het hulle gered uit die hand van hulle vyande al die dae van die regter; want dit het die HERE berou oor hulle gekerm vanweë die wat hulle verdruk het en hulle vererg.