Jesaja 53:7

Jesaja 53:7 CAB23

Hy is verdruk, en hy was ellendig, maar hy het sy mond nie oopgemaak nie; soos 'n lam word hy na die slag gebring, en soos 'n skaap stom is voor sy skeerders, so maak hy sy mond nie oop nie.

Video for Jesaja 53:7