Jesaja 44:2

Jesaja 44:2 CAB23

So sê die HERE, wat jou gemaak en jou gevorm het van die moederskoot af, wat jou sal help; Wees nie bevrees nie, o Jakob, my kneg; en jy, Jesurun, wat Ek uitverkies het.