Jesaja 42:16

Jesaja 42:16 CAB23

En Ek sal blindes bring op 'n pad wat hulle nie geken het nie; Ek sal hulle lei op paaie wat hulle nie geken het nie; Ek sal die duisternis lig maak voor hulle en krom dinge reguit maak. Hierdie dinge sal Ek aan hulle doen en hulle nie verlaat nie.