Jesaja 38:1

Jesaja 38:1 CAB23

In daardie dae was Hiskia tot die dood toe siek. Toe kom die profeet Jesaja, die seun van Amos, na hom en sê vir hom: So spreek die HERE: Maak reg in jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie.