Jesaja 30:29

Jesaja 30:29 CAB23

Julle sal 'n lied hê soos in die nag wanneer 'n heilige plegtigheid gehou word; en blydskap van hart, soos wanneer 'n mens met 'n pyp gaan om op die berg van die HERE te kom, na die Magtige van Israel.