Hosea 1:7

Hosea 1:7 CAB23

Maar Ek sal My oor die huis van Juda ontferm en hulle verlos deur die HERE hulle God, en Ek sal hulle nie verlos deur boog of swaard of deur oorlog, deur perde of deur ruiters nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 1:7