Hebreërs 8:10

Hebreërs 8:10 CAB23

Want dit is die verbond wat Ek ná dié dae met die huis van Israel sal sluit, spreek die Here; Ek sal my wette in hulle verstand gee en dit in hulle harte skrywe; en Ek sal vir hulle 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees.

Video for Hebreërs 8:10

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 8:10