Hebreërs 6:4-6

Hebreërs 6:4-6 CAB23

Want dit is onmoontlik vir die wat eens verlig was en van die hemelse gawe gesmaak het en deelagtig geword het van die Heilige Gees, En het die goeie woord van God en die kragte van die toekomstige wêreld gesmaak, As hulle afvallig word, om hulle weer te vernuwe tot bekering; omdat hulle die Seun van God opnuut vir hulleself kruisig en Hom openlik beskaamd maak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 6:4-6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid