En niemand neem hierdie eer na hom toe nie, behalwe hy wat deur God geroep is, soos Aäron was. So het Christus ook Homself nie verheerlik om 'n hoëpriester te word nie; maar hy wat vir hom gesê het: U is my Seun, vandag het Ek U gegenereer. Soos Hy ook op 'n ander plek sê: U is 'n priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek.
Lees Hebreërs 5
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Hebreërs 5:4-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's