Hebreërs 5:12-14

Hebreërs 5:12-14 CAB23

Want wanneer julle vir die tyd leraars behoort te wees, het julle nodig dat iemand julle weer leer wat die eerste beginsels van die woorde van God is; en het mense geword wat aan melk behoefte het en nie aan sterk vleis nie. Want elkeen wat melk gebruik, is onkundig in die woord van geregtigheid, want hy is 'n baba. Maar sterk vleis behoort aan die volwassenes, selfs dié wat vanweë hulle sin geoefen het om goed en kwaad te onderskei.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid