Hebreërs 4:14

Hebreërs 4:14 CAB23

Aangesien ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deurgegaan het na die hemele, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan ons belydenis.