Hebreërs 1:1-3

Hebreërs 1:1-3 CAB23

God, wat op baie tye en op verskillende maniere in die verlede tot die vaders gespreek het deur die profete, Hy het in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur sy Seun, wat Hy as erfgenaam van alle dinge aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het; Hy, wat die glans van sy heerlikheid en die uitdruklike beeld van sy wese was, en alles onderhou deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself ons sondes gereinig het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid