Haggai 1:8-9

Haggai 1:8-9 CAB23

Gaan op na die berg en bring hout en bou die huis; en Ek sal behae daarin hê en My verheerlik, spreek die HERE. Julle het baie gewag, en kyk, dit het min geword; en toe julle dit huis toe bring, het ek daarop geblaas. Hoekom? spreek die HERE van die leërskare. Ter wille van my huis wat puin lê, en julle hardloop elkeen na sy huis toe.