Is U nie van ewigheid af nie, HERE my God, my Heilige? ons sal nie sterf nie. O HERE, U het hulle aangestel tot oordeel; en, o magtige God, U het hulle bevestig tot teregwysing. Jy het suiwerder oë as om onheil te aanskou, en jy kan die ongeregtigheid nie aanskou nie; waarom kyk jy na die wat troueloos handel, en hou jou tong wanneer die goddelose die man opeet wat regverdiger is as hy?
Lees Habakuk 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Habakuk 1:12-13
7 dae
Toe Habakuk nie meer hoop gehad het nie, het hy ‘n besluit geneem om vir hom ‘n vestingmuur op te rig en om op God te wag. Moenie God inperk met jou eie gedagtes en oplossings nie. Bring jou nood voor God, maar wag vir sy perfekte tydsberekinging in jou lewe. Hy belowe om jou voete soos die van ‘n ribbok te maak wanneer jy teen hoë plekke moet loop.
12 Days
This Bible Plan is for anyone who’s hurting and doesn’t understand why. If you’ve lost something, someone, or your faith feels stretched to the breaking point, then this Bible Plan from Life.Church Pastor Craig Groeschel’s book, Hope in the Dark, might be exactly what you need. If you want to believe, but you’re not sure how, this is for you.
11 Dae
Habakuk vra 'n groot "waarom, God?" Aan die begin van 'n reeks vrae en antwoorde met God oor hoe hy in 'n goddelose wêreld werk. Reis daagliks deur Habakuk terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's