Genesis 7:11

Genesis 7:11 CAB23

In die ses honderdste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, die sewentiende dag van die maand, op dieselfde dag is al die fonteine van die groot watervloed oopgebreek, en die vensters van die hemel is oopgemaak.

Video for Genesis 7:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 7:11