Genesis 6:7

Genesis 6:7 CAB23

En die HERE het gesê: Ek sal die mens wat Ek geskape het, van die aarde af vernietig; mens sowel as dier. Die kruipende diere, asook die voëls van die hemel; want dit berou My dat Ek hulle gemaak het.

Video for Genesis 6:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 6:7