Genesis 45:1-2

Genesis 45:1-2 CAB23

Toe kon Josef hom nie weerhou voor almal wat by hom gestaan het nie; en hy het uitgeroep: Laat elkeen van my af weggaan. En niemand het by hom gestaan toe Josef hom aan sy broers bekend gemaak het nie. En hy het hardop geween, en die Egiptenaars en die huis van Farao het dit gehoor.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 45:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid