Genesis 3:23-24

Genesis 3:23-24 CAB23

Daarom het die HERE God hom uit die tuin van Eden uitgestuur om die grond te bewerk waaruit hy geneem is. Hy het toe die man verdryf; en hy het gerubs aan die oostekant van die tuin van Eden gestel, en 'n vlammende swaard wat in alle rigtings gedraai het om die weg van die boom van die lewe te bewaak.

Video vir Genesis 3:23-24