Ná hierdie dinge het God Abraham versoek en vir hom gesê: Abraham! en hy het gesê: Kyk, hier is ek. En hy sê: Neem nou jou seun, jou enigste seun Isak, wat jy liefhet, en gaan na die land Moria; en offer hom daar as brandoffer op een van die berge waarvan Ek jou sal vertel. Abraham het die môre vroeg opgestaan en sy esel opgesaal en twee van sy jongmanne en sy seun Isak saamgeneem en die hout gekloof vir die brandoffer, en hy het opgestaan en gegaan na die plek waarvan God vir hom gesê het. Toe slaan Abraham op die derde dag sy oë op en sien die plek van ver af. Abraham sê aan die jongmanne: Bly hier by die esel; ek en die seun sal daarheen gaan en aanbid en weer na julle toe kom.
Lees Genesis 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 22:1-5
8 Days
Drawing on James Spencer's book titled Useful to God: Eight Lessons from the Life of D. L. Moody, this Bible Plan examines eight characteristics evident in the Scriptures and in the life of 19th century evangelist Dwight Moody (e.g., surrendered, prayerful, humbled, undistracted, and studious). A free guide including these reflections along with activities and additional devotional content is also available for download from D. L. Moody Center.
9 Dae
Sommige van die Bybel se mees onvergeetlike oomblikke gebeur op berge, van die eerste tuin wat God geplant het tot Jesus se beroemde Bergprediking. In hierdie leesplan sal ons sien hoe berge in die Bybel nie net geografiese plekke is nie, maar ook heilige plekke waar die Hemel en aarde oorvleuel en die mensdom die wysheid, lewe en hoop van God ontmoet.
12 Days
Do you ever feel like you’re trapped inside a choose-your-own-adventure book with someone else doing the choosing? Moms are right. Our choices actually do matter—a lot. This Life.Church Bible Plan accompanies Craig Groeschel’s messages into some of the most powerful choices anyone can make. Maybe we can't always pick our own adventures, but we can choose purpose, prayer, surrender, discipline, love, and importance.
Conversations With God is a joyous immersion into a more intimate prayer life, emphasizing practical ways to hear God's voice. God wants us to enjoy a running conversation with Him all of our lives—a conversation that makes all the difference in direction, relationships, and purpose. This plan is filled with transparent, personal stories about the reaching heart of God. He loves us!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's