Genesis 18:14

Genesis 18:14 CAB23

Is iets vir die HERE te moeilik? Op die vasgestelde tyd sal Ek na jou terugkeer, volgens die tyd van die lewe, en Sara sal 'n seun hê.