Genesis 17:19

Genesis 17:19 CAB23

En God het gesê: Jou vrou Sara sal waarlik vir jou 'n seun baar; en jy moet hom Isak noem, en Ek sal my verbond met hom oprig as 'n ewige verbond en met sy nageslag ná hom.