Genesis 16:12

Genesis 16:12 CAB23

En hy sal 'n wilde man wees; sy hand sal teen elkeen wees en elkeen se hand teen hom; en hy sal in die teenwoordigheid van al sy broers woon.