Genesis 15:4

Genesis 15:4 CAB23

En kyk, die woord van die HERE het tot hom gekom en gesê: Dit sal nie jou erfgenaam wees nie; maar hy wat uit jou eie ingewande sal voortkom, sal jou erfgenaam wees.