Genesis 1:9-10

Genesis 1:9-10 CAB23

Toe het God gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek versamel word, en laat die droë land verskyn.” En dit was so. God het die droë grond Aarde genoem; en die versameling van die waters het Hy see genoem, en God het gesien dat dit goed was.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid