Christus het vir julle tot niet geword, elkeen van julle wat deur die wet geregverdig is; julle het uit die genade verval. Want ons wag deur die Gees op die hoop op geregtigheid deur die geloof. Want in Jesus Christus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid iets baat; maar geloof wat deur liefde werk.
Lees Galasiërs 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: Galasiërs 5:4-6
21 dae
"Deur geloof alleen" word ons gered, nie deur enigiets wat ons doen om die gawe van verlossing te verdien nie - dit is die duidelike en direkte boodskap van die brief aan die Galasiërs. Reis daagliks deur Galasiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
28 Days
This reading guide was created by NewSpring staff and volunteers to help you on your financial journey. Read one devotional each day and spend time with God using the Scripture, questions and prayers provided. Need help putting God first in your finances? Download free monthly and/or weekly budget forms, watch sermons, and be encouraged by success stories at www.newspring.cc/financialplanning
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's