Galasiërs 4:6-7

Galasiërs 4:6-7 CAB23

En omdat julle seuns is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur en roep: Abba, Vader! Daarom is jy nie meer 'n dienskneg nie, maar 'n seun; en as 'n seun, dan 'n erfgenaam van God deur Christus.

Video for Galasiërs 4:6-7