Esegiël 37:7-8

Esegiël 37:7-8 CAB23

Ek het dan geprofeteer soos ek beveel is; en terwyl ek geprofeteer het, was daar 'n geluid, en kyk, 'n skudding, en die bene het bymekaargekom, been tot sy been. En toe ek dit sien, kom die senings en die vleis op hulle op, en die vel het hulle bo bedek, maar daar was geen asem in hulle nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 37:7-8