Esegiël 37:6

Esegiël 37:6 CAB23

En Ek sal senings op julle lê en vlees oor julle laat opkom en julle met vel bedek en asem in julle gee, dat julle lewendig sal wees; en julle sal weet dat Ek die HERE is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 37:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid