Esegiël 37:1-2

Esegiël 37:1-2 CAB23

Die hand van die HERE was op my en het my uitgedra in die Gees van die HERE en my neergesit in die dal wat vol bene was, En hy het my rondom hulle laat verbygaan, en kyk, daar was baie in die oop dal; en kyk, hulle was baie droog.