Esegiël 33:9

Esegiël 33:9 CAB23

Maar as jy die goddelose waarsku vir sy weg om daarvan af te draai; as hy hom nie van sy weg bekeer nie, sal hy deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jy het jou siel gered.