Esegiël 1:1-2

Esegiël 1:1-2 CAB23

En in die dertigste jaar, in die vierde maand, op die vyfde dag van die maand, toe ek onder die gevangenes was by die Kebarrivier, het die hemel oopgegaan en ek gesigte van God gesien. Op die vyfde dag van die maand, dit was die vyfde jaar van koning Jojagin se ballingskap