Eksodus 33:19

Eksodus 33:19 CAB23

En hy sê: Ek sal al my goedheid voor jou laat verbygaan en die Naam van die HERE voor jou uitroep; en sal genadig wees aan wie Ek genadig wil wees, en Ek sal barmhartig wees oor wie Ek My wil ontferm.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 33:19

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid