Eksodus 20:4-5

Eksodus 20:4-5 CAB23

Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van enigiets wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die water onder die aarde is nie. Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie, want Ek, die HERE jou God, is 'n jaloerse God wat die ongeregtigheid van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid