Efesiërs 5:15-18

Efesiërs 5:15-18 CAB23

Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as dwase nie, maar as wyse, Verlos die tyd, want die dae is boos. Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. En moenie dronk word van wyn nie; maar word met die Gees vervul