Effesiërs 4:12-13

Effesiërs 4:12-13 CAB23

tot volmaking van die heiliges, tot die werk van die bediening, tot opbouing van die liggaam van Christus. Totdat ons almal gekom het in die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot 'n volmaakte mens, tot die mate van die grootte van die volheid van Christus