Deuteronomium 9:5

Deuteronomium 9:5 CAB23

Nie ter wille van jou geregtigheid of om die opregtheid van jou hart nie, gaan jy om hulle land in besit te neem; maar oor die boosheid van hierdie nasies verdryf die HERE jou God hulle voor jou uit, en om die woord te vervul wat die HERE het aan jou vaders Abraham, Isak en Jakob gesweer.