Deuteronomium 8:3

Deuteronomium 8:3 CAB23

En Hy het jou verneder en jou laat honger ly en jou gevoed met manna wat jy nie geken en jou vaders nie geken het nie; sodat Hy jou kan bekend maak dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat uit die mond van die HERE uitgaan, die mens lewe.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid