Deuteronomium 5:29

Deuteronomium 5:29 CAB23

Ag, was daar so 'n hart in hulle, dat hulle My sou vrees en al my gebooie altyddeur sou onderhou, dat dit met hulle en hulle kinders vir ewig goed kan gaan!